Wêreldwyd is die weerstand teen boeliegedrag in skole aan die toeneem. Opgevoede gemeenskappe weier dat geweld teen kinders toegelaat word, wat uiteraard reg is. Gemeenskappe met 'n intelligensiekwosiënt bo 20 punte besef ook dat geweld en boeliegedrag nie noodwendig fisiek hoef te wees nie, verbale geweld se effek is dikwels net so erg of selfs erger, met 'n negatiewe sielkundige impak wat dekades lank 'n siek skuldgevoel by die slagoffers wek.
Maar boeliegedrag kom nie altyd net vanaf medeleerlinge nie. Onderwysers maak hulself ook daaraan skuldig, en ek het 'n voortreflike voorbeeld daarvan gevind waaroor dié artikel handel in die 'Volkskool' Orania. Ongelukkig is die aanspreeklikes dikwels te breinbeseerd om self te besef watter skade hulle aanrig, hulle is soos oorgroeide kinders sonder toesig in 'n winkel vol oop verfblikke. Dit lyk asof inteling onder die Afrikaner se voorgeslagte se detrimentele effek nou deurspoel na sommige of selfs al die onderwysers by die Volkskool Orania, 'n skool in die Amish-tipe dorpie Orania in Suid-Afrika. Dié skool wat ondanks uitstekende onderrig (as ons die breinspoeling waaroor dié artikel handel vir 'n oomblik tersyde laat) 'n proses van emosionele terreur toepas om beheer oor leerlinge te behou, en hulle effektief verstandelik te vertraag.
Op hul Facebook blad kom ek op die volgende af:
Hier is wat ek as kommentaar geskryf, maar nog nie daar geplaas het nie:
Breinspoel die weerlose kinders om snert te glo wat julle nie kan bewys nie. Breek hulle sielkundig af deur hulle minderwaardig en 'sondig' te laat voel. Leer hulle fiktiewe onsin, pleks van feite. En leer hulle lieg, om teenstrydighede reg te lieg met nóg 'n sotlikheid, en om blind te bly vir teenstrydighede. As hul 'sondeskuld' vergewe is, waarom moet hulle steeds om vergifnis vra anders gaan hulle eendag brand? (Sien die emosionele afpersing en weerspreking daar?) Hou op om fabels met gate so groot soos waenhuisdeure in die storieplot as waarheid op te dis, dis lieg.
Orania sou al een miljoen inwoners - goeie mense! - gehad het as dit nie was dat hulle nie betrokke wil raak by 'n death cult nie. Niemand wil uit vrye wil jul breinvirus optel nie, die bewyse is in die skaars 3000 inwoners wat julle ná 30 jaar bymekaar kon skraap. As daar nou een misdaad gebeur wat die vrede versteur, sou dit beteken dat jul gebed nie gewerk het nie?
En nee, die wêreld smag nié na ou Vuilbaard se idee van genade nie. Enigiemand wat die Bybel lees hoe die god-ding 2 bere stuur om 42 onnutsige kinders op te vreet sal weet daardie fiktiewe psycho se idee van genade is veragtelik.
Behoort emosionele terroriste soos julle ooit naby kinders toegelaat te word?Ek het geen twyfel dat Orania se geloofsgefoktes my sal blok sodra hulle bogenoemde lees nie. Wat beteken ek sal eenvoudig met een van my ander FB rekeninge hul hallusinasies mee moet gaan bespied. Ek het wel 'n prentjie vir hulle:
Skole se uitsluitlike doel is en behoort te wees om kinders feite te leer, nié om 'n klomp liegstories as waarheid aan hulle op te dis nie. Kan die betrokke skool hoegenaamd bewys hul godjie bestaan? Indien nie het hulle geen reg hoegenaamd om goedgelowige kinders wys te maak die ding bestaan nie. As jy iets as waarheid verkondig maar nie kan bewys nie is dit lieg, punt. Dis oneerlike gedrag, en dit maak die kinders later ook oneerlik van karakter. Want wanneer hulle dan behoorlik geïnfekteer is met die godsnotvirus word hulle verplig om die gate in daardie Joodse fabels reg te lieg. Geloofsgefoktheid is die hoofkatalisator vir die vorming van oneerlike karakter.
Hey, kinders, lees gou hier! Vra 10 van jul onderwysers waar ou Vuilbaard (die godjie ja) tydens plaasaanvalle is. Julle gaan tien verskillende antwoorde kry! Dit beteken mos minstens 9 van daardie grootmense lieg. Sies! Foei! Onthou altyd, liewe kinders, dat die waarheid net een antwoord het, maar dat 'n liegstorie altyd 'n klomp verskillende antwoorde het. Die regte antwoord word deur bewyse gerugsteun, terwyl 'n leuen geen bewyse het nie.
So vra jul ouers en onderwysers vir bewyse, en onthou, "want die Bybel sê so" is geen bewys nie. As ek 'n boek sou skryf waarin ek sê Gouelokkies bestaan, maak dit haar dan skielik 'real'? Nee. So wanneer 'n onderwyser vir jou lieg, moet nooit weer vir hom 'n appel vat skool toe nie hoor. En as hy eers eenmaal vir jou gejok het sal hy mos oor ander goed ook oneerlik wees. Moenie sulke grootmense vertrou nie, al is hulle ook jul pappies en mammies. Nou toe, fokof eers weg van dié artikel, Oom wil gou weer met daai jokjannie grootmense praat.
Terug by die breinsiek zombies wat hul breinvigs op kinders afsmeer. Kan julle bewys jul god bestaan? Nee? Nou hoekom dan, behalwe met mental siekte as verskoning, dwing julle 'n klomp gevaarlike, afbrekende leuens aan kinders op? Soos die vooruitstrewende, rustige, veilige, gelukkige mense met hoë lewenskwaliteit in ateïstiese lande soos in Skandinawië bewys het die mens nie denkbeeldige gode nodig om 'n goeie lewe te hê nie.
Soos vroeër genoem veroorsaak geloof breinskade. (Daarom dat ek van breinsiek praat.) Kan ek dit bewys? Ja. Ek het ongelukkig die skakel verloor na 'n samevatting op 'n wetenskapsjoernaal wat verskeie studies aanhaal 'n tyd terug (en ek is te lui om dit nou te soek; sien, dis hoe eerlikheid lyk), maar ek het darem 'n skermgreep geneem wat die webtuiste se naam noem. Gaan soek dit daar. Hier is die foto:

Die doel van skole is om kinders se koppies vol kennis te stop en 'n ondersoekende geaardheid by hulle te skep, nie om hul breine te krimp (letterlik!) en hulle blindelings snert te laat glo nie. Volkskool Orania, julle druip die toets.
Danksy die internet is elke greintjie kennis wat die mensdom ooit versamel het gratis beskikbaar aan almal. Sedert slimfone ongeveer 2009 algemeen geword het het geloofsgefoktheid wêreldwyd dramaties afgeneem, en ateïsme met rasse skrede gegroei. Uiteindelik begin mense verantwoordelikheid vir hulself, en vir ander, en vir die planeet te aanvaar. In Argentinië wat woes Rooms-Katoliek is het ateïsme met 12% in net 5 jaar gegroei. Interessant genoeg het hul ekonomie verbeter en politieke onrus afgeneem gedurende daardie tyd.
Die treffende ironie is dat Orania skole sterk steun op tegnologie soos die internet (gay ateïs daarvoor verantwoordelik), Windows (Bill Gates, ateïs) of Linux (Linus Torvalds, ateïs) en baie ander, tegnologieë wat bykans uitsluitlik deur ateïste uitgevind is om die mensdom te verbeter. Wat het jou Dominee Doos uitgevind, behalwe hoe om jou beursie te melk deur bedrog?

Wát presies wat goed is het geloof al gedoen, wat nie net so goed of selfs beter sonder 'n god gedoen kon word nie?
Orania kinders gaan onvermydelik agterkom watter bedrogspul aan hulle gesmous was deur julle, as hul ouers en onderwysers. Die internet leer kinders om krities te wees, vrae te vra en op bewyse aan te dring. Julle kan hulle net só lank belieg.
Wat gebeur wanneer 'n kind uitvind - selfs as volwassene - dat hy vir jare lank belieg is? Hy verloor respek vir daardie liegbekke. Al gewonder hoekom Suid-Afrika die land ter wêreld is met die meeste blanke bejaardes pro rata in ouetehuise? Want volwasse gebreinspoelde Afrikaners het minder respek vir hul ouers, as elders in die wêreld. Natuurlik sal dit ontken word, dog die statistiek is oop vir almal om na te slaan. Hoekom sien soveel volwasse Afrikaners hul ouers so min as moontlik? Weens 'n onderdrukte afsku, weens 'n gebrek aan respek. Dit sal ook ontken word, natuurlik. Maar kyk rond en observeer. Selfs geloofsgefoktes kan agterkom iets klop nie, al verhoed ingebrande vrees vir 'n denkbeeldige god hulle om te dink daaroor. Onderbewustelik vind dit dan uiting in 'n beswaarlik verborge renons daarin om tyd met die breinspoelende ouers te spandeer.

'Godt Sarel, ek wens die fokken vakansie is al oor dat Ma en Pa kan huis toe gaan!'
Die Ogod hofuitspraak in SA het dit ondubbelsinnig gestel dat geen stam ('strain') van die geloofsgefoktheidvirus voorgetrek mag word bo 'n ander stam nie. Onverklaarbaar egter voel daardie hof toe hy het nie seggenskap as handhawer van die SA grondwet oor die regte van kinders in privaatskole nie. Per wye definisie kan julle dus maar kinders dreig - of hulle sal dit self in die Bybel lees - dat hul eie ouers hulle enige oomblik letterlik kan opvreet. Of verkoop as seksslawe. Toe, gaan lees daardie kak boek, dit staan alles in die Bybel. Jul denkbeeldige god (lees: Die span manlike Joodse skrywers agter die geloofsbedrogspul) is okay met sulke immorele dade. Watter sielkundige effek het dit op kinders wat dit onder mekaar bespreek en mekaar van opgemaakte regverdigings voorsien?

Hier in Europa het verskeie lande geloof verwyder uit skole, behalwe uit geskiedenisboeke waar dit saam met Thor, Loki, Horus en ander gode hoort. In verskeie lande word daar opgetree teen ouers wat godsnot op hul kinders afdwing. Ons praat hier van lande waar die IK beduidend hoër is as onder blanke Afrikaners in SA, lande wat ook veel meer vreedsaam, humanisties (menslik; help mekaar) en vooruitstrewend as julle spul is. Behoort julle nie iets daaruit te leer nie?
Ek het dus 'n voorstel: Hou geloof weg van kinders af totdat hulle 18 is en dan self ingeligte besluite kan neem met redelik ontwikkelde breine. Maar julle sal nie, weens jul breinvigs wil julle besmet, julle wil infekteer, né. Dis mos die perfekte ideologie om swape klein en groot mee te beheer.
Daarom dus dat ek nie my kommentaar op Volkskool Orania se blad geplaas het nie, en eerder hier kom blog het. Ek weet mos lankal mens kan nie probeer debatteer met geloofsgefoktes nie, julle vee alle bewese feite wat jul hallusinasies bedreig van die tafel af.
Hoe oud is die Aarde, 4.5 biljoen jaar soos argeoloë sê en kan bewys, of 6000 jaar soos die Bybel sê? Net een kan reg wees. En as die Bybel daaroor lieg (hoekom moes dit dan lieg in die eerste plek?), waaroor lieg dit nog? Is die aarde plat, soos die 'Boek van Waarheid' sê? Hoekom gooi Christene nie geskeide vroue dood met klippe, soos die Bybel beveel hulle moet doen nie? Vra dit aan tien geloofsgefoktes, en kry tien verskillende antwoorde.
Nie net gaan ek hierdie artikel na verskeie ander aanlyn platforms kopiëer nie, ek gaan ook die skakel aan jul skoolkinders stuur. Laat hulle self besluit en leer dink. Jul dae - en ek sluit alle ander skole in SA ook in - is verby wat julle kinders kan belieg en verwag dat hulle dit moet sluk sonder teenstand.
Tensy julle kan bewys jul god-ding bestaan moet jul breinsiekte nou 'n einde kry. Lockdown, hou jul breinpandemie weg van jul kinders. Want dié van hulle wat dit oorleef gaan julle oor enkele jare haat. Geloof het vir te lank te veel skade aangerig, die planeet kan dit nie meer bekostig nie.
No comments:
Post a Comment