In 'n nuwe groep wat oor die vermeende swendelaar Louis Liebenberg handel, betreur 'n klomp geldgierige boerbare hul lot, en verwens hulle LL tot in die Hel. Baie dreig sommer openlik om sy pels te gaan afpluk van sy otagtige lyf in die stort en 'n mooi staanlamp daaruit te maak. Christen liefde in praktyk, so weersinwekkend tweegattig.
Dis hoe Christene optree. As geld op die spel is, dan is dit net fok God, en daar word ou Vuilbaard by die venster uitgemoer. Sal maar later jammer sê en hulself vergewe sodat nóg 'n skomgattigheid daarna gepleeg kan word, en dan begin die self-vergewery weer. Ek wonder hoeveel van hulle woon die liegbek Angus Buchanan se Mighty Money ag ek bedoel Mighty Men se breinspoel kultusklub by. En met Gierige Grietjie wat na die toebroodjiemakers omsien elders.
En nou wonder ek hoekom hulle enigsins weer om vergifnis moet vra. Is die spul nie 2000 jaar terug al vergewe toe 'n skelm Jood op 'n kruis gevrek het nie? Of is hulle nie meer vergewe omdat die Jood net in 'n koma beland het weens brouwerk van die Italianers wat tot vandag toe nie 'n kar behoorlik aanmekaar kan sit nie.


