Die boereverneuker Schalk van der Merwe - hy het basies boerbare laat betaal vir dokumentasie wat hulle gratis by die KVBA se webtuiste kon afgelaai het, en ander streke - en sy wyfie Leoni is gearresteer en word aangekla van sameswering tot moord. Die paartjie het na bewering 'n sluipmoordenaar probeer huur om 'n hele lys mense van suurstofgebruik te ontneem.
Showing posts with label hitman. Show all posts
Showing posts with label hitman. Show all posts
Friday, February 25, 2022
Subscribe to:
Posts (Atom)
