Brussels, politieke hoofstad van Europa, het vanoggend gister se besluit om hulp aan Palestina op te skort, herroep. Wat ek al gister gesê het gaan gebeur.
Die EU had nie 'n keuse nie, hulle moes die moreel regte ding doen, wat hulle toe ook gedoen het. Al lyk dit nou asof ramphulp na bewese terroriste gestuur word, wat wel ook die geval is. Nogals baie ironie hier, né.
Hier is die verduideliking van hoekom die besluit geneem is, en wat ons te wagte kan wees.
