Be Notified of New Posts via Smoke Signals or Something
Showing posts with label Gottamiete. Show all posts
Showing posts with label Gottamiete. Show all posts

Thursday, October 5, 2023

Beste SA sepie nie eens op die tiewie

 


Suid-Afrika se beste sepie speel nie op televisie af nie, maar op die digitale straathoeke van Facebook. Ook kliphard buite die filmstel, met die gebeure wat dan getrou verdraaid na FB aangedra word. Dis wonderlik, want nou kan ook mense wat nie deur Netflix gerook wil word nie oor landsgrense heen regoor ons plat aardbol vermaak word. 

Wednesday, October 4, 2023

Staan opsy Monopoly, hier kom Damvis


Damvis kan skaak en Monopoly vervang in Suid-Afrika


Suid-Afrika se gewildste sepie, wat boonop nie eens op televisie is nie, is besig om opgang te maak. Soos dit met gewilde flieks en TV-reekse gaan, kan daar binnekort memorabilia en speelgoed en ander te-koop-goeters op winkelrakke verskyn.


Get Paid to Hang Out on Social Media, Travel the World!