Be Notified of New Posts via Smoke Signals or Something

Monday, January 10, 2022

Hey, Lesufi! Stop that white people, man!



Die grootbaas van AfriForum, die mijnheer Kallie Kriel, plaas vandag 'n foto van 'n berig in die Afrikaanse koerant Beeld op sy Facebook bladsy. Met reg ook, opgevoede mense is mos darem trots daarop wanneer iets opbouend vermag word deur Liewe Heksie se uitverkore volk. 




Ek wou toe dadelik 'n kommentaar daar gooi, maar die geloofsgefoktes wat altyd in sy threads uithang en die digitale straathoek daar besmeer met godsnot is te stokonnooslik om dit reg te interpreteer. Hulle sou my dadelik soos voorheen as een van 'die vyand' uitgemaak het.

Dan sou hulle soos altyd hul kinderlike emosionele terreur geloods het van wat hul wolkmonster aan my gaan doen sodra ek my goue lepel in die dak steek oor 738 jaar sodra ek 900 is. (As jy wil glo 'n bootbouer in 'n fokken woestyn kon 900 jaar oud word sonder 'n mediese fonds, moenie met my stry oor my ouderdom nie. Glo net, broer Sarel Skaapfontein.) 

Daarop sou ek dan in trolmodus beland het, en dalk kort daarna in FB jail ook. Die tweegatjakkalse wat 7 x 70 keer vergewe preek hardloop mos hul beentjies af na die gierige Jood - hy is 'n opreggeteelde een, en dus 'n werklike uitverkore een om geraap te word eendag - Mark Zuckerberg nadat hul gebedjies teen my nie gewerk het nie. 

Ek was nie alte lus vandag vir kindjies-klein se hallusinasies nie.  So nou kom plaas ek wat ek daar wou sê hier, en sommer op 'n paar blockchains ook waar dit nooit verwyder kan word nie. 

Elk geval, terug na die storie. 

Ek dink dis hoog tyd 'n hele laer boerbare stuur - sodra hulle uitgewerk het hoe rekenaars werk, en net om swart rassiste 'n bietjie sooibrand te gee - gereeld aan swart mense soos die verdelenaar Lesufi emails wat min of meer só lees:
"Hey, Lesufi! You need to act, man! Look at what those despicable Afrikaners are doing again! And that to our stadions that their taxes paid for. Who do those white Boers think they are? You need to put your flat feet down, Mister Lekroekie. While we try to break down our nest, they're fucking trying to clean up our shit! Quick, off to Twitter and go say something racist decolonial about taking by force the property they worked and paid for. That will keep them from interfering with our dream to make every place look like the train stations we Africanized. But hey, isn't it nice that the white man now have to clean up after us?"


Lesufi is 'n groot swart kop - my Afrikaans is nie meer wat dit moet wees nie - in die Gautengse politiek. Kan nie onthou watter deel van die infrastruktuur hy veronderstel is om op te donder volgens sy werksbeskrywing nie, dink dis publieke onderwys. En dié is beslis goed verniel onder swart bestuur.

 Mens kan maar sê Lesufi is 'n suksesvolle opfokker van meer as net rassehegenomie. Skole se onderhoud is só agterstallig, loopbrûe stort selfs op wit kinders neer, en dan verlekker 'n paar substandaard Clicks-diewe van die Kristalnacht-brigade EFF hulself mos daarin terwyl die onbevoegde Suid-Afrikaanse Poot Squad (SAPS) hul ronde boepmagies soos 'n KFC-wenner op die paal staan en vryf. 

Intussen soek Lesufi skoor met die kultusdorpie Orania se wesens, waar die Boerish (wou jy Amish lees?) ondanks hul geloofsiekte steeds dinge aan die bou hou. En reg rondom die wit enklave Orania, stort letterlik elke enkele vertrapte dorpie onder swart bestuur ineen. Troes Bob. 

Maar wanneer swart kinders in puttoilette inval en aan 'n verwerkte mieliepitbelaaide knol verstik, dan kruip Lesufi weg wanneer dit tyd kom om te verduidelik hoekom soveel skole onder swart bestuur in Suid-Afrika nog langkakke pleks van koloniale toilette het, terwyl die skoolhoofde in nuwe Mercedesse ry en eers 10-uur die oggend by die werk uitslaan om gou met 'n minderjarige kind te gaan broei. 

Ekke dink hom die boerbaar, Baas Lesufi, hom sal selfs mooier die kakhuis skônmaak as jy. 





No comments:

Post a Comment


Get Paid to Hang Out on Social Media, Travel the World!