'n Boerbariese wyfie, Hester Cronje, stel as feit in 'n Telegram groep dat die virus wat Covid-19 veroorsaak, nie bestaan nie. Op 28 Desember 2021 raak sy dié wysheid kwyt. Bykans 24 maande nadat die wêreld bewus geraak het van die virus, ja.
Meer as 10 miljoen mense is dood, 'n baie onaangename dood, bygesê. Minstens 200 miljoen mense het in elke enkele hospitaal in die wêreld beland daarmee. Miljoene wetenskaplikes het al na die nare klein werfetter onder 'n mikroskoop gekyk. Maar nee, die virus bestaan nie, sê 'n jong moeder met beïnvloedbare kinders in Suid Afrika. WTF man.
(Ek neem aan sy het kinders, nie gekyk nie maar haar tipe teel al jonk, en sy ly beslis aan 'n fris dosis godsnot.)
Nee, seg onse topwyfie vir die prys van Godweet-Onnosel-Afrikaners-Darem, die mense gaan dood van 5G torings se bestraling. Hul breintjies word bestraal of hul longe vergeet hoe om op te pomp en af te blaas, of so-iets.
Hier dog ek die gemiddelde bygelowige boerbaar van Desember 2021 het darem al aanbeweeg na Samesweringsnert no. 172, soos die res van hul tipe daar in die ingeteelde suide van 'Merika. Dat Hester Cronje wragtig steeds haar wilde, ongegronde, veragtelik-onnooslik stelling oor 5G grond op 'n uitgediende pot snot van Maart 2020 wil my net een ding laat sê:
Kom fokken by!
My jissis god man, ek besef dat fopnuus en blatante oneerlike gedrag die domein van geloofsgefoktes is, jul breinsiekte geloof het beide jul breinselle behoorlik gaar gebraai. Maar nogtans, dis verkeerd en gevaarlik om so te lieg.
Verskeie studies oor die gevare van misinformasie het al bewys dat sulke gedrag direk aanleiding gee tot die vrektes van bygelowige sotte en ander onskuldige mense wat met sulke sotte in aanraking kom.
Die verspreiding van vals nuus - veral wanneer dit godweet deeglik debunk is al amper 2 jaar terug, jissis man - is in heelwat lande teen die wet, en vir goeie rede ook. Sulke fopnuus veroorsaak dat goedgelowige mense besluite neem gegrond op snert, en dan neem hulle kak besluite. En omdat niemand 'n eiland is nie, beïnvloed hul kak besluite dan ander onskuldige mense ook.
Die fopnuus wat die ANC en EFF oor grondbesit in SA versprei dra direk by daartoe dat minstens 6 uit 10 van Suid-Afrikaanse stemgeregtigdes verkeerde besluite neem, en vir daardie twee partye wat hulle beroof van 'n toekoms, stem. Dis hoe gevaarlik 'n fokken geliegery is, Mewyfie Cronje. 10 uit 10 Suid-Afrikaners kak af weens die onnoselheid en onkunde van daardie 6 ongewerweldes.
Tans duik Suid-Afrika in die hek - soos gewoonlik - weens die pandemie wat nie einde kry daar nie. Ja, Europa se vierde vlaag weens Omicron - dankie, Suid-Afrika - het ons almal weer onder 'n klomp maatreëls. Maar vir 'n paar maande lank was dinge amper weer normaal hier.
Maar toe, omdat boerbare in Suid-Afrika mos vir Swarte Piet en Donker Sipho die Moderne Slaaf ook beïnvloed met kakstories, laat hulle hulself ook nie deur die wetenskap lei nie. Dus, geen inspuiting vir hulle ook nie, want hom die wit baas hyse sê dis die Loeminati enne die dywil enne die eindtye is hieso by ons en ons moet onderdanig wees. Enne hom die baas weet mos want hy lees hom die groot swart boek so mooi elke Sonnag.
So wragtigwaar, daar gaan broei een van julle Saffas toe nóg 'n fokken variant uit. Net soos wetenskaplikes gevrees en teen gewaarsku het, want dis wat virusse doen. Die entstowwe skep 'n onvriendelike omgewing in die liggaam vir virusse om te muteer, maar as jou lyf 'n bygelowige tempel vol godsnot is baljaar die werklikheid daarbinne. Dis so moeilik om te begryp, né.
Besef julle dat TWEE van die drie gevaarlike variante sedert Maart 2020 uit die vigsparadys Suid-Afrika kom en nie uit een van die ander 199 lande op die planeet nie? Dis omdat jul immuunstelsels opgefok is deur streep en messteek en breinsiek, en die perfekte teelaarde skep vir 'n vlermuisvirus om maatjies te maak met die Kongovirus reeds daarbinne.
Nou tjop die hele wêreld af danksy julle. Net op Kersdag alleen is sowat 5000 vlugte gekanselleer om die klein dondertjie te probeer stop. Geen land soek die helfte van sy bevolking siek in die bed nie, of die nuwe variant nou dodelik is of nie.
Elke Afrikaner en oud-Suid-Afrikaner soos ek word nou skeef aangekyk deur die res van die wêreld, en dis jul spul geloofsgefokte boerbare se skuld. Die kak wat julle glo word ongelukkig deur jul moderne slawe ook geglo. Hoe de fok julle apartheid vir 'n halwe eeu met soveel onnoselheid aan die gang gehou het is my gat se deksel.
As dit nie was dat Elon Musk se afkeer van Suid-Afrika - en veral vir die tipiese gemiddelde wit konserwatiewe Afrikaner - so welbekend was nie, sou hy ook deurgeloop het. Terwyl ons nou op die onderwerp is, hou sommer op om hom 'n oud-Suid-Afrikaner te noem. Hy het met goeie rede geen ooghare vir jul onkundige geloofsgefokte spul nie. Of dalk vertrou hy julle maar net nie met elektrisiteit nie, netnou skok 'n Tesla julle dood en dan is dit weer die merk van die bees se skuld.
Hester Cronje en oneerlike mense soos sy dra direk en indirek by tot:
1. Die verlenging van die pandemie wêreldwyd,
2. Met die gepaardgaande ekonomiese skade en verhoogde werkloosheid en dus hoër misdaadsyfers,
3. Terwyl die aandag afgelei word - en bronne verkwis word om dieselfde bewese feite oor en oor en oor in lugleegtes te probeer inpomp - van klimaatsverandering en die gevare wat dit inhou,
4. die onnodige sterftes van mense,
4. en die verhoogde risiko vir 'n veel gevaarliker mutasie wat 'n baie hoër vrektesyfer tot gevolg sal hê.
Om af te sluit, ek dink dis tyd dat jul regering diegene van julle wat so lieg na 'n hof toe sleep, en dan gaan pak julle maar mooitjies al jul kamma bewyse daar uit. Nee, 'n fokken Bitchute video wat deur 'n skelm Estoniese tiener aanmekaar gespoeg is om geld uit advertensies te maak tel nié as bewyse nie.
Veral wit geloofsgefokte Afrikaners - omdat julle steeds die ekonomiese kitaar slaan en die swart massas beïnvloed - behoort deur jul slapgat swart regering voor stok gekry word, en daar moet op werklike bewyse vir daardie klomp stellings van bygelowige boerbare wat so woes die wetenskap weerlê aangedring word.
No comments:
Post a Comment