Be Notified of New Posts via Smoke Signals or Something

Friday, May 28, 2021

WTF? Alle Gepompte Wyfies gaan Derde Malhuis toe?


Ek is lank reeds van mening dat bykans sonder uitsondering, amper alle boerbare in Suid-Afrika in wie se naam die woord 'chris' voorkom, ekstra-geloofsgefok is. Of dit nou Christina of Christo of Christopher of Christoffel of watookal is, as daardie vieslike woordjie met sy geloofskonnotasie voorkom in die naam dan kan jy maar weet, êrens was daar onbevoegde ouers wat hul breinsiekte op hul kind permanent wou af-tjap. 


Soos dit onderbewustelik dan ook gebeur, soos sielkunde ons leer oor die eksponensiële effek van herhaling gedurende langdurige indoktrinasie, is sulke mense dan meer geneig om met 'n taai smeersel godsnot bemors te wees en dit aan ander te probeer afsmeer. Kyk maar self en let op, noudat jy weet.


Facebook het 'n nuwe groep met die naam 'Bybel Feite Bible Facts', wat kamma 'n studiegroep en nié 'n versameling kwylaars is nie. So seg die groep se beskrywing. Maar soos ek verwag het en ons almal weet, geloofsgefokte zombies is besonder oneerlik van karakter van al die dat hulle die hele dag moet loop en lieg om 'n 'feit' in die Bybel te verdedig of te regverdig. Mens moet mos darem diep mal en woes immoreel wees om 'n vieslike god-ding soos die een in die Bybel te aanbid, of hy nou bestaan of nie. 

  Moet nou nie stry nie, lieftallige ou gotta stuur sommer weer twee bere om jou onhebbelike kind en 41 van sy maats te gaan opskeur. Dis mos darem 'n doodsonde om vir prins William se pankop te lag, of hoe. Baie regverdige god, se gat. 

Daarom is die speelput op FB toe sommer ook dadelik soos 'n Egiptiese plaag oorval deur malles, van 'n afgetrede slaprug polisiekapelaan tot vele ander breinvigslyers wat 'n fok voel vir feite en debatteer, en slegs daarop uit is om ander kindjies-klein te sit en belieg en saam te sit en fantaseer oor bloedsuip en in bloed bad. Fok feite. God is wonderlik, so tussen sy verkoop-jou-kind opdragte deur. Glad nie siekies nie, nig Ossewania.


Enigiemand wat al geloofsboeke gelees het - en veral ateïste het, daarom dat hulle deur die bedrogspul gesien het en nie daarvoor geval het nie - sal weet dat die Bybel, Koran, Talmud, en ander fabelbundels wemel vir direkte weersprekings en blatante onwaarhede. En tog verkondig mental pasiënte in die vrye publiek steeds hul liegstories, dis hoe mental illness werk. Al die dokters is verkeerd, ek is Napoleon Bonaparte se kind en klaar. 


So sit die spul oorgroeide kinders daar in die Bybel Feite groep en stry oor of 'n geskeide vrou doodgestreep, of doodgegooi moet word met 'n klip, terwyl hul fabelbundel tog duidelike opdragte het wat mekaar weerspreek. Soos dat die Bybel sê jy mag nie moord pleeg nie, maar dan bevat dit 'n duisternis opdragte oor hoe almal van moffies tot Moslems tot geskeide wyfies tot stout kinders tot Klippies en Cola suipers doodgemoer moet word. Sulke deurmekaar opdragte sal enige breinsieke mos konfokuleer, a nee a. En dat niemand ou Vuilbaard al gesien het nie, sprook die een vers, terwyl 'n ander vers presies die teenoorgestelde sprak. Geen wonder die produkte van die Groot Trek-inteling sit en bevlieg en belieg mekaar so nie, in malhuise gaan dit mos ook maar so wanneer jul Eskom te min krag beskikbaar het om die waanbeelde uit te skok. 

Soos ek na dese verstaan uit die malles in die groep se logika kan 'n Yaweh/Neefok breinbeseerde in Suid-Afrika selfs sy verkragte vrou in 9 dele opsny en 'n stuk na elke provinsie pos. Ek verstaan nog nie die logika daaragter nie, maar ek dink neef Vetvoet daar in die ou Noord-Transvaal sal 'n stuk vroue-been uit die Vrystaat wat hy kan hump waardeer.

Enige boek wat ditself as nie-fiksie uitgee, maar dan direkte weersprekings bevat, verloor alle kredietwaardigheid. Maar probeer so 'n basiese beginsel nou aan ghries-ape verduidelik wat dadelik 'n 'manniehul' in die drom sal moer wat sê daai Sierra moet petrol kry, en drie bladsye later sê die boekiemonster weer dit moet diesel wees. 


Blykbaar kom die aarde alweer tot 'n einde. Vir die duisendste keer, want breinbeseerdes wil tog so graag hê die nare ou lewe wat so rof op hul slap ruggrate is moet verbygaan. Sommer oor sewe jaar, probeer 'n oneerlike malle die sterrekundige Bill Hollenbach wysmaak. Dat arme Bill nou so belieg moet word, hy is nie 'n man wat kak van kabouters vat nie. 

Die groep se admin is ene Chris Nel, 'n ouvossie wat in SA se hoofstad bly, maar vanaf die land se swakste, ergste Bybel-gordelprovinsie af kom: Die Foreistata ja. Voeg sy naam en sy ongelukkige herkoms tesame, en verwronge mal logika is 'n gegewe. Het ek bewyse vir my sterk stelling? Natuurlik ja, ek is nie 'n geloofsgefokte werfetterling wat snertsprokies opmaak en as waarheid opdis nie. Kyk net na hierdie pot kak uit Nel se pen:


Wat de fok man. Wat is geloofsgefoktes so gepla daarmee of 'n vrou al genaai het of nie. Wat gebeur met vroue wat gepaar het - 'n basiese biologiese funksie - is daar geen kans dat hulle op die 'nuwe aarde' sal kan kom bly nie? Selfs nie as hulle ekstra-lekker vetkoeke vir die skelm pastoor se basaar gebraai het nie? Die Bybel beveel dan die spul moet uitgaan en teel - wat ons oorbevolking verduidelik - so hoe moet hulle dan nou in enige hemel kom? 

Natuurlik, dis sulke drogredenasies van geloofsgefoktes wat maak dat hulle onderbewustelik die planeet en klimaat opfok en diere voor die poot doodskiet, dan gaan fokken onsigbare kabouters en vlieënde perdjies mos gouer 'n nuwe aarde kom bou, né. Hoekom worry oor daai stuk plastiek by die venster uitgooi waarin 'n dolfyn 'n maand later gaan verstik, ons gaan mos 'n beter aarde kry. Maar net 'n halfuur later rumoer dieselfde rassistiese tweegatjakkals oor swartes wat strate tydens 'n betoging bemors. 

En dié derde hemel, waar kom Chris Nel daaraan? Sy fokken hallusinasies laat hom sy eie oneerlike liegstories in turbo modus opmaak omdat daar êrens twee klokkies in sy kop gelui het dat die Bybel 'n klomp snert is. Pleks dat hy toe 'n derde breinsel opkommandeer om aan't dinke te gaan en 'n paar regte boeke oor hoe wetenskap werk gaan lees, gaan staan en maak ta toe sommer sy eie wêreldjies en hemele op.

Ek gaan in die toekoms nog 'n keer of wat oor hoe mentally onstabiel die oorgrote meerderheid Afrikaners werklik is berig, en ek sal dit in Engels doen. Die internasionale gemeenskap sien reeds met goeie rede neer op die verkrampte, onkundige, semi-ongeletterde, primitiewe, bygelowige, oneerlike, geweldadige, slaprug Afrikaner, hoekom sal ek sulke siek uitinge van mense soos Nel geheim hou? Baie Afrikaners kan hulself nie eens in hul eie moedertaal waarin hulle moet dink uitdruk nie, en ek blameer geloofsbreinspoeling wat die spul bang gemaak het vir die boom van kennis (lees: lees. LOL.)


  Chris Nel se uitlatings laat gepompte wyfies uitgeslote voel en dra by tot die minderwaardigheidskompleks wat daardie veragtelike boek Bybel alreeds in hul fraai koppe ingedril het. Sulke kak moet stop, ons moet geloofsgefoktes se skadelike liegstories boekstaaf sodat generasie Z - of waarookal ons nou al in die alfabet trek - kan weet wie verantwoordelik was vir die planeet se skade teen 2030.








No comments:

Post a Comment


Get Paid to Hang Out on Social Media, Travel the World!