'n Kwasi-sanger affie plopse wat bedags by 'n gatgrouery met 'n fensie Engelse titel staat en skrop met kooperasie syftie boots saam is van mening dat 'hulle' - seker die nare swart anti-Chris Kommunistiese Kapitalistiese regering né, as sy regse politieke uitkyk en puur onkunde gebekyk worre - hulle se entstof in hulle se gatte moet opdruk. O ja, ewe met 'n Trump-skroutjie agterna, die uitroepteken, soos die leser op die komende skermgreep sal sien. Afrikaners gebruik tog die skreeteken te veel en die vraagteken te min.
Vincent deWet is werksaam by Northam Platinum Limited Zondereinde Division, nogals 'n bekvol op sy eie en nie 'n naam wat enige boerbaar sommer verby 'n plat vehemelte sonder moeite gesleep sal kry nie. Die ironie is dat DeWet as veiligheidsoffisier daar verantwoordelik is vir die lewens van ander. Nie 'n moeilike joppie nie, jy skrou maar net daar op A mineur - swartes is mos nou menere - lat die swarte tater syse masker moet opsit, hy wou mos vir die fokken ANC stem. En dis amper lunchtyd, hou op kou aan daai fokken stok dinamiet man!
Die probleempie graaf homself soos 'n mol daar uit 'n mynhoop uit wanneer die leser die ta ter sprake se lakse uitkyk op veiligheidskwessies op die keper, of in die mynskag af dan, beskou met 'n kritiese oog. DeWet het 'n houding van 'vertrou op Gouelokkies, as dit jou dag is om jou bek te verbrand met warm pap gaan geen gestoof-afsittery wat ek as deel van my job moet doen dit keer nie.' Of so-iets.
Dis 'n gevaarlike lewensbeskouing, want dis wat geloofsgefokte gesuipte boerbare by 'n lykbraaiery laat besluit om gou op 'n Saterdagmiddag na die kêffie toe te jaag vir nog 'n bottel Coke om die medisyne mee te verdun. Liewe jissis sal mos beskerm, wat. So se moer met die lastige safety belt, en daai rooi lig daar voor gaan g'n my Ford Super De Lux Dubble Cab 4 x 4 Limited Edition SE 4.0 V8 32-valve met sy ses spotlights en bobbejaanversapper keer nie. (Ja, om al daai te onthou vind boerbare wel maklik.)
As dit ons dag is om te vrek is dit ons dag en klaar, motorvervaardigers spandeer verniet al daai biljoene euros aan veiligheidsnavorsing. 'n Veiligheidsgordel is elk geval net 'n komplot van die NWO om ons regte tot vryheid van vlieg deur 'n voorruit in te perk. Hou vas my dop, manne, check dié move oor daai robot. Daai regterband met die tiet so groot soos Gierige Grietjie van langsaan se kanne, moenie worry nie manne. Hou net my dop, as jy dit mors in my nuwe bakkie kak jy ou beesblaas.
Dis wanneer vrektes gebeur, kindertjies, en jou pappie se belasting dan vir die opruim en hospitaal en rolstoele vir ander voor moet betaal. Want die pervert Liewe Jissis wat glo oralster is het homself al weer gestaan en rondpluk aan sy stingel uit lekkerkry terwyl 'n wit dogtertjie deur 'n swart plaasaanvaller elders verkrag word, en Jissis issie goed met maltietaskieng soos om gesuiptes dan nog af te hou van paaie ôk nie.
Daar kan afgelei word dat Vincent deWet homself as sanger uitgee op boerbariese dansaande, te oordeel aan sy Facebook profielfoto waar ta met 'n kitaar na 'n mikrofoon staan en hap en oor hittige babies met tjoklits wil dig. Ook volgens die kiekie behoort hy aan die regse politieke party Vryheidsfront Plus, wat voel hulle kan nog met bruines in die Kaap saam huishou maar die klomp swartes in die ou Transvaal is hulle darem enetjie te veel oor.
Dis dieselfde politieke partytjie wat geloofgefoktheid - wat in 'n deeglike studie bewys is om slagoffers se breine letterlik te krimp - voorstaan en aanmoedig onder hul skamele 2.7% steun wat hulle uit 60 miljoen mense kon wurg met bangmaakpraatjies. Dis ook dieselfde spul Afrikaansvertrappers wat glo hulle gaan 50 miljoen swartes oortuig kry om 'n moerse groot deel van Suid-Afrika aan net 8 miljoen mense af te staan. Mens moet miskien maar nie saam met hulle fantaseer daaroor om in bloed te bad en 'n Jood uit te suie nie, al is dit glad nie siekies om jou goedgelowige kindertjies te dwing om dit elke jaar tydens die Paas van die Haas te doen nie.
DeWet se laissez faire uitkyk, oftewel, laat gods water oor gods akker loop en verhinder dit nie behalwe met 'n dam, is nie iets wat mens van 'n veiligheidsbeampte verwag nie. Koppel daaraan sy kindjie-klein logika dat snertsprokies uit Fabelland sinmaak, en die wydse en droewe vlaktes met die kreun van eggos tussen sy onkundige ore word ryp soos naglange winterdou op 'n herfsblaar vol samesweringsnot.
So glo ons generaal De Wet - dié keer die korrekte spelling met die spasie, anders as op sy profiel, en net so singend soos generaal De la Rey - soos wat ander boerbare hom wysgemaak het, dat die entstowwe teen die Coronavirus iets boos, sleg, demonies, siesa, foei, kakkies-poefies moet wees. Dalk nog met 'n stukkie 5G toring en 'n spoegie Bill Gates ook daarin, hoor maar wat ek vir julle sê, manne.
Sy verkrompe regse, 'behoudende' uitkyk (want geloofsgefoktes is kakbang vir enige vorme van verandering, daarom die teenstand teen nuwe maatreëls om 'n nuwe wêreldkrisis die hoof te bied) berus op niks anders as warm lug met die reuk van vleisgelaaide boerepoep onder 'n velkaros nie.
Desondanks is dit 'n gegewe dat sy houding andere negatief gaan beïnvloed en oortuig, wat insluit van A-mineur wat die virus van werk tot mynkaserne neem tot sy eie kinders wat dit skool toe vat saam met hul Oros en appel vir juffrou. "Die vieris is net 'n houks, juffrou! Isse waar, myse pa sê ook so!"
'n Onkundige boerbaar se vriende - soort soek mos soort - gaan hom eerder glo as wat hulle 'n miljoen slim mense in wit jasse met groot grade in blinkskoon laboratoriums gaan glo. Oppas vir skrifgeleerdes, sondige neef Skaap en minderwaardige nig Ossewanie, hulle is valse profete op 'n lusernbaal. Bly tog maar uit die boom van kennis uit en kom eet gou jou pratende donkiepastei. (Al opgelet hoe meer geloofsgefok, hoe meer word daar resepte op Facebook gedeel?)
Regtig, alle oorlewendes van klimaatsverandering in die jaar van onse Harry Potter 2070, daar was sowaar miljoene sulke wit Afrikaners in die jaar 2021.
Wat is die gevolg van sulke mistastende geloof in samesweringsnot dat die virus kamma net 'n swaar verkoue of 'n sameswering is om die wereld onder 'n nuwe wêreldorde te bring? Onderbewustelike oortuiging vergestalt in aksies wat daardie oortuigings reflekteer. Lees dit weer, tante Kakebenia, ek gooi gou bietjie ekstra donker blatjang daarop.
Veiligheidsmaatreëls soos om werknemers by sy werkplek aanspreeklik te hou om byvoorbeeld masker bo die snoet te dra word dalk nie altyd streng na behore toegepas nie, die handewasmiddelbotteltjie bly 'n halfdag lank leeg, Sipho smeer 'n bietjie China af aan ai' Merralyn se wulpse groot gat, ensovoorts.

Uiteraard is dit soos subtiele diskriminasie teenoor andere wat plaasvind deur geloofsgefoktes, weens hul Bybel wat verdelende aksies beveel; dis moeilik om die vinger na iets spesifieks te wys maar dis daar. Daarom kan ek nie met sekerheid sê dat DeWet wel laks is by sy werk nie, ek kan wel met sekerheid sê dat sy kismet oortuiging sonder twyfel subtiel sal deurspoel na hoe hy sy werk doen. Dis Sielkunde 101 en onvermydelik.
As jou tyd daar is om die virus te kry is dit daar, so vir wat 'n masker korrek dra. Maar as jy Rooikappie as jou persoonlike piekniekmaatjie aanneem sal geen bosluis jou ooit byt nie. Daai asemnodende boerbariese logika.
Daarmee word nie net talle mense se lewens letterlik in gevaar gestel nie - nuusflits, al ontken boerbare dit wragtig steeds na amper 2 miljoen sterftes: Daar is 'n virus wat werklik verantwoordelik is dat mense se eie longe hulle versmoor - die pandemie word ook verleng.
Lees daai stukkie weer: Die pandemie word verleng. Deur geloofsoortuiginge wat op niks behalwe 'n vrees vir die dood en belaglike snertsprokies opgedis deur skelm bedrieërs gebaseer is nie. Ons gaan al lekker rondvlieg hier en normaal aangaan dan word jul bankrot lugdiens steeds nie hier toegelaat nie. Hoe langer die pandemie duur hoe meer langtermyn skade lei jul alreeds kranklike ekonomie.
En dis nie asof jul ANC regering bevoeg is om julle so vinnig te betjap soos hier in Europa gebeur nie. Julle gaan al half uitgevrek wees en ekonomies so verwoes soos Zimbabwe teen die tyd wat die ANC moeg gesteel is en darem 'n geldjie oorlos om vir jul verstikkend-bygelowige hoofregter Mogoeng Mogoeng se duiwelsperm te betaal. Dit sal nie net korrupte swartes se skuld wees nie, maar ook dié van onkundige wit boerbare. (Lees mooi, ek beskuldig nie alle swartes van korrupsie nie, en nie alle Afrikaners is geloofsgefokte boerbare nie; slegs dié wat wel daaraan skuldig is.)
Waar Suid-Afrika al soos New Zealand pandemievry kon gewees het, of soos baie ander lande min infeksies gehad het, staar die land se ekonomie die afgrond in die gesig omdat die pandemie nie einde kry nie. En die rede daarvoor is omdat geloofsgefokte mense soos Vincent de Wet vatbaar is vir egte regte vals nuus wat op geen feite berus nie, en daarom sonder gesonde verstand die wetenskap negeer.
Sy skallende kommentaar in die publieke domein moedig ander geloofgefoktes aan om ook teenstand te bied teen wetenskaplike oplossings vir probleme, sonder enige gronde behalwe breinvigs daarvoor en sonder dat sy eie denkbeeldige god-ding die virus eens kon keer, en daarmee striem sy soort wetenskaplike vooruitgang wat die wereld moet red.

Ek oefen daarom dus my reg uit om teen sulke skadelike geloofspropaganda te protesteer in dieselfde publieke domein, en hoewel ek hierdie in 'n satiriese trant skryf kan daar gerus ag geslaan word daarop voordat die virus nogmaals muteer.
Dié dat ek mos wonder of 'n enema nie dalk 'n oplossing teen onnooslikheid kan wees nie.
Dié dat ek mos wonder of 'n enema nie dalk 'n oplossing teen onnooslikheid kan wees nie.
No comments:
Post a Comment