Be Notified of New Posts via Smoke Signals or Something

Saturday, August 8, 2020

Saterdag-wenner van Boerbaar Bazaar Grotman van die Week Aangewys

  Die lyding wat baie diere deurgaan aan die misdadige pote van die mens is veel erger, en veel meer algemeen, as wat die meeste van ons wil erken. Daarom neem ek sterk eksepsie teen vertrapte gomgatte wat die doodmaak van diere verheerlik. 

  Ek is een van 'n groeiende aantal bewaringsbewustes wat enige Suid-Afrikaanse boer wat diere vir die 'pret' doodskiet, se internasionale kopers van sy produkte in kennis stel van hoe die betrokke boer met diere omgaan, en ook sulke grootmaataankopers se eindkopers. As al hoe Suid-Afrikaanse geloofsgefokte boerbare kan leer hoe om ordentlik teenoor diere op te tree deur hul beursies moet geskied, laat dit dan so wees. Ons het voorheen al gesien hoe Denemarke alle SA wyne vanaf hul winkelrakke afgehaal het, en die weersin internasionaal teenoor primitiewe Afrikaners groei steeds. 


 Ek praat nie van skiet vir die pot nie (ek eet self vleis), ek praat spesifiek van daardie bloedlustige, veragtelike tipe uitskotlike mens wat skiet om 'n siek primitiewe drang om 'n dier in lyding te sien te bevredig. En sulke mense is nie altyd lelik van pels nie hoor, 'n paar is heel fraai aan die buitekant. Maar die binnekant blyk maar stinkerig vrot egoïsties narcisties (almal daarvan ja) te wees. 


  So hier is die Boerbaar, of liewer, Boerbaresse van die Week, Mewyfie Merelizé van der Merwe. 'n Dertigjarige vrou wie se ouers nie alte sterk op spelling was nie - soos algemeen die geval is met geloofsgefokte boerbare; hulle kan moor maar nie spel - en daarom by die doopvont haar naam opgegee het soos plat verhemeltes dit uitspreek. 

  Op haar tydslyn op Facebook vat die bloedsuiper selfs die bewaringskundige John Varty aan omdat hy ewe beleefd beswaar gemaak het teen haar nodelose doodmaak van twee luiperds, 'n bedreigde spesie. En hoe het sy 'n jagpermit daarvoor gekry, watter onbevoegde amptenaar het dit uitgereik? En hoekom, het sy dalk 'n stuk tiet vir hom ge-flash? Barbie het mos groot tiete, en dié Van der Merwe-grap noem haarself mos een. Maar haar tiete het seker in die bos afgeval. 

  Sy is maar een van talle afskuwekkende boerbare in Suid Afrika. Hier is nog een, en let op hoe die lus vir bloed omtrent sy kiewe laat kromtrek: 


  Ek het sommer my kommentaar by Francois van Schalkwijk se plasing ingesluit op die foto hierbo, ook om die twee jong seuns daarop te verbloem. 'n Onbevoegde ouer dwing effektief twee seuns om 'n weerlose dier te gaan skiet, sodat hulle kan 'mans word'. Maar dieselfde tipe Afrikaner het hul bekke vol oor die primitiewe rituele van swartes wat beeste slag om 'die voorvaders aan te roep'. Dit terwyl die boerbaar met sy lewervretery net so primitief, en ook net so geloofsgefok is. Die internasionale gemeenskap sien dit raak. 

  Aan al sulke boerbare in Suid-Afrika het ek 'n boodskap: Ek en talle ander diereliefhebbers gaan toenemend jou gedrag teenoor diere onder kopers van jou produk se aandag bring, en ook onder die aandag van hul kopers. Jy gaan jou moorddadige optrede teenoor diere aan jou beursie voel vir jare lank, want die internet vergeet nie, en kopers slaan deesdae die reputasie van voorsieners na. Die tandarts in Texas wat 'n Zimbabwiese leeu gaan skiet het moes sy praktyk sluit, en het honderdduisende dollars verloor. 

Moenie simpatie verwag wanneer plaasaanvallers jou en jou medepligtige familie martel, verkrag, en vermoor nie. Jy het wapens waarmee jy jouself kon verdedig het, maar jou slagoffers het geen kans gestaan om hulself te red nie. Dieselfde doodsvrees wat plaasslagoffers beleef moes jou diere-slagoffers ook deurgaan, vir ure, dae lank. So gatvol soos wat jy vir plaasmoorde is, so gatvol is méér mense vir hoe diere behandel word. 

En die gety draai nou. 











1 comment:

  1. Absolutely sickening and upsetting. If they think killing makes them men, they themselves admit that they are not men yet. If you have to proof that you are a so called man then you know very well yourself that you aren't a real one and try to establish it to yourself by doing something like that. This is not hunting! Hunting is for the sake of killing to survive. They kill for the thrill and that makes them assholes. Same as some people deriving pleasure in killing defenseless bulls in bullfights. It is blood sport pure and simple. And preserving a blood sport for future generations is as low as it goes. No wonder the world shun the Afrikaner and his way. And then they call themselves God's children. Wonder what type of father that God might be. Sounds like a zoo sadist to me.

    ReplyDelete


Get Paid to Hang Out on Social Media, Travel the World!